3G Gansbaai
Anyone in Gansbaai getting 3G service?
Goeie dag ek bly in De Kelders Vyferstraat in rigting van Hermanus voor oor die see
Meeste van die tyd ontvang ek 3G afhangend van hoe die wind waai en hoe sterk .
Partykeer spring die 3G baie rond 3G-Edge tot you need a network
Partykeer wys die modem 3G maar daar is geen netwerk nie ,dan moet jy modem uithaal en weer terug sit
Partykeer is die sein so sleg dat jy nie die Wifi sein van die router kan gebruik nie.
Jy kan ook nie night oal gebruik nie want die modem val meeste(line drop) van die tyd van self af, deurdie dag as jy iets groot aflaai sal "line drop" 'n paar keer gebeur dan moet jy van vooraf begin wat jou data kos.
Partykeer is die stem lyn net so vol "strond" jy hakkel ek kan jou nie hoor nie.Hoe meer mense in Gansbaai hoe swakker die opvangs.
Vodacom probeer hulle beste ,om te verbeter ,maar hulle tegnisie laat hulle in die steek.Daag nie op nie ,en doen verkeerde installasies (ek het lugdraad van Vodacom een tegnisie se dit is vir data en die ander een se dit is vir stem.Met of sonder lugdraad selfde probleme.
As ek die die gebruik moet gee, sal ek vir 3G Rekenaar met modem ontvangs 7 uit 10 gee. Slimfone 4 uit 10
Mooi na week
Willie