Wies die khakste met internet, Telkom, Cell C of Rain?

RonSwanson

Expert Member
Joined
May 21, 2018
Messages
4,822
Daai is die vroegste ADSL "router" wat ek het. Voor dit sal ek my 56k modems moet wys as ek hulle nie al weggegooi get nie.
My punt presies, daar was nie roeters in daardie tyd vir mense wat kommunikasie van die huis af gesoek het nie. Daar was wel "modems" gewees.

Hier is 'n prentjie van 'n 1995 era roeter:
2501.jpg
 

Space

Senior Member
Joined
Aug 10, 2011
Messages
673
Wie onthou Netcomm se Roadster 2 modem in deurskynende turkooiskleur ?

Hy was net ‘n stappie knapper as die ander 14400 baud moduleerder/demoduleerders want hy het die V.92 standaard ondersteun.

Dit was natuurlik die era wat Apple se i-Mac asook sekere Epson impakdrukkers, en selfs PS/2-muise uitgekom het met soortgelyke halfdeurskynende turkooisplastiekomhulsel.
 

Attachments

  • C39EEFB8-165C-4366-BC6D-D938D816BA44.jpeg
    C39EEFB8-165C-4366-BC6D-D938D816BA44.jpeg
    296.4 KB · Views: 6

Space

Senior Member
Joined
Aug 10, 2011
Messages
673
.....en dan was daar ook US Robotics se 56.6k Speedsterreeks wat in swart of wit beskikbaar was om aanpasbaar te wees met jou PCkas, en SA renjaer en Radio5 aanbieder Graham Duxbury (“TheDux”) se turkoois V.90 faksmodem:
 

Attachments

  • 03AF4865-F000-4ED2-870A-2D883F937053.jpeg
    03AF4865-F000-4ED2-870A-2D883F937053.jpeg
    11.2 KB · Views: 6
  • A69884F1-59B0-43E9-905E-3D2C404F2679.jpeg
    A69884F1-59B0-43E9-905E-3D2C404F2679.jpeg
    12 KB · Views: 7

elf_lord_ZC5

Executive Member
Joined
Jan 3, 2010
Messages
7,529
Wie onthou Netcomm se Roadster 2 modem in deurskynende turkooiskleur ?

Hy was net ‘n stappie knapper as die ander 14400 baud moduleerder/demoduleerders want hy het die V.92 standaard ondersteun.

Dit was natuurlik die era wat Apple se i-Mac asook sekere Epson impakdrukkers, en selfs PS/2-muise uitgekom het met soortgelyke halfdeurskynende turkooisplastiekomhulsel.

Dink nie 14400 en V92 hoort saam nie.
 

RonSwanson

Expert Member
Joined
May 21, 2018
Messages
4,822
Last edited:
Top