Wug Experience

koos_wug

Member
Joined
Nov 11, 2009
Messages
26
my experience van die PTAWUG
1. Tans is daar groot issues met die netwerk, niks werk nie. Pings en tracerts na die verskillende trackers en ander servers werk nie. Jy kry ping replies van 3000ms+
2. Daar is HS goto guys wat op n power trip is soos RomeOS wat net maak soos hy wil en alles op sy highsite (HS) verander.
3. Sarkasme is aan die orde van die dag op die IRC channel
4. Daar was nog geen games gespeel op die PTAWUG in die laaste 3 weke agv die netwerk issues.
5. Daar is sprake van IP renumbering en upgrades na 802.11n maar niks word gedeel met die ander wuggers as jy nie n admin is nie. Al wanneer die "normale" wuggers in die prentjie/"loop" is is wanneer daar vondse/donasies benodig word.
Op die stadium is die netwerk net goed vir een ding en dis die IRC channel.
 
Last edited by a moderator:

Peder

Hobbit
Joined
Oct 16, 2006
Messages
9,359
this is really not good to hear, but it sounds more like hate speech than actual problems...
 

koos_wug

Member
Joined
Nov 11, 2009
Messages
26
this is just a reflection of my expierence on the PTAWUG, take or leave it. I'm sorry if this can be perceived as hate speech. It's just my experience.
 

Peder

Hobbit
Joined
Oct 16, 2006
Messages
9,359
could we get an English version?

directly translated:
My experience of the PTAWUG
1. Currently, there are major issues with the network, nothing works. Pings and tracerts to the various trackers and other servers do not work. You get ping replies from 3000ms +
2. There is HS goto guys on a power trip as Romeos who just do as he wants and everything she highsite (HS) changes.
3. Sarcasm is the order of the day on the IRC channel
4. There were no games played on the PTAWUG in the last 3 weeks due to network issues.
5. There is IP Renumbering and upgrade to 802.11n but nothing is shared with other wuggers if you're not an admin is not. Al when the "normal" in the picture wuggers / "loop" is when there is finds / donations are needed.
At this stage, the network is only good for one thing and that's the IRC channel.
 
Last edited by a moderator:

portcullis

Cape Connect Internet Rep
Company Rep
Joined
Oct 7, 2008
Messages
1,199
Koos ek is jammer om te hoor dinge gaan nie so lekker daar bo by julle nie.

Ek bestuur 'n baie groot WLAN en dis niks snaaks vir ons om 50+ km in 2-3 ms te ping nie. Is jy seker dat jou toerusting reg geïnstalleer is en dat die antenna korrek "getune" is? Daar kon dalk vogtigheid iewers in 'n konneksie beland het wat nou maak dat dinge nie so lekker loop nie.

Ek hoop dinge kom reg vir julle en dat die netwerk nie in duie stort nie.
 

koos_wug

Member
Joined
Nov 11, 2009
Messages
26
The motto of the PTAUWG: "You get what you pay for". A new member should understand this principle before he joins, meaning if something is broken or needs fixing it will be done when theres time and usually on weekends - Remember this. I'm not complaining, I'm just explaining and sharing my experience on the wug. Informative.
 

Atti2de

Active Member
Joined
Nov 5, 2008
Messages
95
koos_wug: kan jy nie die probleem saam met die manne van PTAWUG uitsort nie? Kyk, ProtZ en eintlik al die manne is nogal nice. Gaan PRAAT met hulle.

Kom ons kyk as 'n gemeenskap wat mens kan doen. Hoop jou dinge word uitgesorteer.

Groete
 

francoistk

Well-Known Member
Joined
Apr 5, 2004
Messages
202
5. Daar is sprake van IP renumbering en upgrades na 802.11n maar niks word gedeel met die ander wuggers as jy nie n admin is nie. Al wanneer die "normale" wuggers in die prentjie/"loop" is is wanneer daar vondse/donasies benodig word.
Wel, eerstens kan enige iemand die admin channel join waar meeste van die goed oor gepraat word. Tweedens is als wat beplan is vir renumbering en upgrades op die wiki, so as jy nie die wiki lees of op irc is nie, dan gaan jy nie weet wat aangaan nie. Eintlik wil ek hier iets geskryf het wat al baie op irc gese is, en selfs deur Frikkie al gese is, maar dan mag daar dalk mense wees wat nie happy is nie.

my experience van die PTAWUG
1. Tans is daar groot issues met die netwerk, niks werk nie. Pings en tracerts na die verskillende trackers en ander servers werk nie. Jy kry ping replies van 3000ms+
2. Daar is HS goto guys wat op n power trip is soos RomeOS wat net maak soos hy wil en alles op sy highsite (HS) verander.
3. Sarkasme is aan die orde van die dag op die IRC channel
4. Daar was nog geen games gespeel op die PTAWUG in die laaste 3 weke agv die netwerk issues.
Die lot gaan ek sommer nou eenslag iets oor se. Ja daar is netwerk issues op die oomblik en glo my die admins doen hulle bes om dit uit te sorteer, maar al die admins werk/swot, het families, en ander verpligtinge ook. Die werk wat hulle doen is in hulle eie vryetyd wat hulle dit doen.
'n Goeie voorbeeld is die naweek was 'n site in Mooikloof geupgrade, daar het baie mense belowe hulle kom help maar n klein handjie vol mense het wel opgedaag om te help, en dis hoe dit elke keer gaan.
Daar is 'n groot klomp users wat net verwag die admins moet als doen en als fix en wil nie 'n vinger lig om te kom help nie. Dis ook waarskynlik hoekom jou waarneming is dat daar baie sarkasme op die IRC channel is. Daar is 'n horde mense wat net vir 1 rede op irc kom en dis om te kla, en hulle lewer geen bydra nie, en as jy na 'n lang dag se harde werk iemand kry wat kom kla oor stadige spoed en jy het nog nooit gesien die person het gehelp nie dan wel ja.
En net so laaste ding dit wat van die admins op die highsites doen is om die wug beter te maak vir almal as 'n geheel.
 
Last edited by a moderator:

rebel998

Expert Member
Joined
Dec 3, 2007
Messages
3,519
Very sorry to hear you feel that way.

I have found the wuggers a friendly bunch and quite helpfull too.

Is this only you or a general network problem?:D
 

Greeny

Member
Joined
Oct 27, 2008
Messages
11
my experience van die PTAWUG
1. Tans is daar groot issues met die netwerk, niks werk nie. Pings en tracerts na die verskillende trackers en ander servers werk nie. Jy kry ping replies van 3000ms+
2. Daar is HS goto guys wat op n power trip is soos RomeOS wat net maak soos hy wil en alles op sy highsite (HS) verander.
3. Sarkasme is aan die orde van die dag op die IRC channel
4. Daar was nog geen games gespeel op die PTAWUG in die laaste 3 weke agv die netwerk issues.
5. Daar is sprake van IP renumbering en upgrades na 802.11n maar niks word gedeel met die ander wuggers as jy nie n admin is nie. Al wanneer die "normale" wuggers in die prentjie/"loop" is is wanneer daar vondse/donasies benodig word.
Op die stadium is die netwerk net goed vir een ding en dis die IRC channel.

1. Jy is reg as jy se daar is hoe pings na sekere servers. Daar word tans met nuwe QOS reels ge-eksperimenteer en soos ons almal weet is dit nie 'n 'tjop tjop speletjie" nie. Dit word nie gedoen om die normale gebruiker te iriteer of om die netwerk doelbewus te breek nie. Dit word gedoen om die netwerk beter te maak. Dit word gedoen deur mense wat nie betaal word daarvoor nie en hulle doen dit vir die "liefde van die saak". Indien jy, of enige iemand anders dink julle kan 'n beter job daarmee doen, voel vry om hulp aan te bied in plaas daarvan om die wug as 'n geheel aan te val.

2. 2."Go to guys" soos jy na hulle verwys is verantwoordelik vir die onderhoud van HighSites. Deur veranderings aan 'n site te maak beteken nie die ou is op 'n power trip nie. Dit is van tyd tot tyd nodig om goed op 'n site te stel sodat almal tenmnste dieselfde kwaliteit "diens" uit so 'n site kry. Enige iemand wat op enige site koppel is enige tyd van die dag of nag welkom om op IRC te kom vra wat aangaan ens. Ondervinding het my geleer dat mens nie net 'n site kan opstel en los nie, daar is altyd werk op so 'n site nodig. Enige go to guy op ptawug sal met graagte enige settings wat verander op 'n site aan enige iemand verduidelik. Dit word weereens nie gedoen om die gebruikers van die site te iriteer nie maar om die sit beter en meer stabiel te maak. As mens nie settings change nie, val die sites om en dan is die eerste mense wat kom moan die users wat aan so site connect.

3. 2.Sarkasme: Kom ek stel dit so. Daar is 'n wiki page wat al die inligting op het wat enige iemand ooit sal nodig he wat met ptawug tedoen het. Daardie inligting het nie uit die lug geval en per ongeluk op die site beland nie. Mense sit in hulle vrye tyd daai inligting en tik. As iemand op IRC kom en vrae vra, en die inligting is op die wiki, dan nyg mense om so bietjie sarkasties te raak, want mense oor die algemeen LEES NIE. 'n Baie goeie voorbeeld is die Tracker. Daar is in GROOT ROOI LETTER S op die voorblad van die site gese dat op 'n seker datum seker van die ports wat in gebruik is nie meer gaan werk nie en dat mense ports in 'n seker range moet gebruik. Nog steeds kom mense op IRC en moan dat hulle goed nie werk nie. Natuurlik gaan mense sarkasties begin raak as die deadline vir die port blocking al meer as 'n week verby is mense kom nog steeds moan op irc al staan dit in GROOT ROOI LETTERS op die site.

4. Weereens die game issues. Die QOS reels waarmee nou ge-eksperimenteer word word juis gedoen sodat die mense wat games wil speel, 'n beter kans het om dit te kan doen. Mense werk hulle mors dood tot 3uur in die more aan daai reels. Ek het persoonlik vanmore tot 3:00 vir Blaze gesit en help om van die sites op die nuwe QOS reels te kry. Die wug is groot en daar is baie sites. Dis nie 'n kwessie van kom ons click die muis se linker button en daar run al die reels wonderlik nie. “Work in progress” en “wees asb geduldig” is duidelik nie iets wat baie users op die wug verstaan nie. En ongelukkig is dit altyd makliker om te kritiseer as om hulp aan te bied.

5. IP Renumbering: Ja dit word beplan. Dit word beplan sodat die wug groter en beter kan word oor die huidige manier van doen nie voldoende is vir 'n wug wat groei teen die tempo wat dit wel doen nie. Koos, en enige iemand op die wug kan enige tyd #ptawugadmin join en kom kyk na die beplanning van die IP renumbering. Daar is ook 'n admin meet geskeduleer vir volgende week waar die IP Renumbering in detail bespreek gaan word. Dit is weereens nie 'n ding wat oorhaastig gedoen moet word nie want dit moet REG hanteer word om te verseker dat dit so glad as moontlik verloop. Wat die 802.11n betref. Daar is van die backbone links wat reeds op daardie tegnologie loop en dit word op die stadium nog as eksperimenteel gesien. Dis 'n nuwe tegnologie wat eers ten volle uitgekyk en geleer moet word en soos met alles maar het mens nodig om te verstaan wat die voordele, nadele en beperkings van so 'n link is. Weereens, wees geduldig, dit sal gebeur as dit gebeur en as dit nie gebeur nie, is daar 'n goeie rede daarvoor.

6. Hierdie is 'n punt wat Koos nie aangeraak het nie maar wel FrancoisTK. Ek en een of twee ander manne het die naweek die Mooikloof Highsite geupgrade. Soos francois gese het het net 'n handjie vol mense opgedaag. Voor die tyd is daar die maan en sterre belowe en soos gewoonlik het almal net van die aardbol af verdwyn. Ek vind die stelling dat “normale users net goed genoeg is vir donasies” skokkend om die minste daarvaan te se. Eerstens, as daar donasies gevra word word dit gedoen om die wug beter te maak en nie om vir elke admin wat betrokke is 'n kas bier te koop nie. Enige user op die netwerk kan op enige manier bydra. Of dit nou geld is, of 'n stukke hardeware vir 'n upgrade, of om met 'n hs upgrade te help, of selfs om 'n nuwe game server te host. As imand wil help en al wat hy kan doen is om koffie te maak, kan hy vir almal by 'n HS upgrade koffie aandra. Enige hulp is welkom … ENIGE... En as jy voel jy WIL of KAN nie help nie, dwing niemand jou nie. Die bottom line is..... As jy nie wil help met die wug nie, moenie moan oor hom nie … as jy wel help sal jy verstaan dat jou hulp waardeer word en geduldig wees in tye waar daar probleme onderfind word.

Groete

Greeny
 
Last edited by a moderator:

Greeny

Member
Joined
Oct 27, 2008
Messages
11
OOOOOOOH JA ... Ek het vergeet om te se ...

Koos ... kom soek my op IRC as jy enige verder vrae omtrent die wug het of as jy 'n probleem wil bespreek ... My nick op IRC is ook Greeny ...

:D
 

DaVirus

Active Member
Joined
Feb 2, 2009
Messages
47
I wanted to say that I agree with Koos_WUG on some of the points, but actually I agree on all the points.
If a newly recruited Wugger did not forward me this post I might not have been aware of it, but the last three months have been wugging hel.

I have posted similar issues on the PTAWug Forum after various admins tried to assist, but soon after they disappear.
The PTAWUG appears to be divided into two separate groups, they and us, and there’s plenty of sarcasm going around.
They being referred to as the “admins” with a close group of friends and “us”, being referred to as “die dom donner in die donker kol”.

Speeds have dropped so badly that at this stage I am willing to bet I would get more speed out of a 56K Dailup modem.

I hate to say this, but the money it cost to put up a HS could have been spent much-much better.
 

antowan

Honorary Master
Joined
Nov 1, 2003
Messages
13,054
Koos, ek stel voor jy sk@kel enige van die admins om oor jou probleme te gesels. Not all people will have a perfect setup but it does sound like something can be done for you. Contact the guys that offered to help. I am on the wug and my experience is veyr nice! :)

You sound terribly upset and that is understandable, but this is where the community comes in. Guys, pls help Koos to sort out his troubles and get him to enjoy the things he is interested in as far as humanly possible.
 

bawrak

Well-Known Member
Joined
Jan 29, 2009
Messages
208
Koos, ek stel voor jy sk@kel enige van die admins om oor jou probleme te gesels. Not all people will have a perfect setup but it does sound like something can be done for you. Contact the guys that offered to help. I am on the wug and my experience is veyr nice! :)

You sound terribly upset and that is understandable, but this is where the community comes in. Guys, pls help Koos to sort out his troubles and get him to enjoy the things he is interested in as far as humanly possible.
I have to agree with you here...

Its a community network and free so IMHO members should not complain but just do their part to get the network running like it should...

I have also dealt with the ptaWUG guys and they are super friendly and enthusiastic about the WUG... I'm sure they will help you out as far as they can IF you ask nicely :)
 

koos_wug

Member
Joined
Nov 11, 2009
Messages
26
Ouens, ouens, ek kla nie of enige iets nie, die post serve net as n informative ding oor my experiences op die wug, elke nuwe of potential wugger moet kennis dra van hoe die wug operate en die internal workings daarvan. Onthou die kit kos +-R2000 en dis n klompie geld om uit haal vir iets wat miskien aan die begin awesome werk maar later nie so goed nie. En ja die koos_wug nick is nie my nick op die WUG nie. Onthou soos ek gese het "jy kry waarvoor jy betaal, die service is direk gekoppel aan jou geld wat jy bestee". Die post is net informative en niks meer nie.
 

koos_wug

Member
Joined
Nov 11, 2009
Messages
26
Almal kan die admin channel join en lees wat daar gese word maar nie self deelneem in die gesprek op die admin channel spesifiek nie. Een van die admins op daai channel moet jou n voice gee. Vrae soos "Hoekom wil jy iets se op die channel","Die channel word nie daarvoor gebruik" is al antwoorde wat ons gekry het as ons probeer om n voice te kry op die channel - wag nou begin ek "suur" oorkom op die post :)
 

koos_wug

Member
Joined
Nov 11, 2009
Messages
26
Ek is 90% van die tyd op die IRC channels en ja ek lees die wiki gereeld ensovoorts. En asseblief alle nuwe wuggers word aangeneem hulle sal op die IRC channel wees, anders as jy net aanteken/die channel join om te moan oor jou spoed en HS dan word jy uitgetrap en se jy join net as jy n probleem het, weereens dis die ervaring en ek moan nie.
 
Top