Join us now. It is free, and it takes less than 1 minute to register.
Register now
Subscribe to our daily newsletter. It is free, and it comes with many benefits.


+ Reply to Thread
Page 20 of 21 FirstFirst ... 10161718192021 LastLast
Results 286 to 300 of 301

Thread: Telkom se ADSL is die beste

  1. #286

    Default

    Nou maar ja laat ek ook maar inval met my Afrikaans. My adsl modem werk lekker maar weens die spoed van my Sve en LSG geheue lei my internet swerwery soms tot frustrasie. Ek het al self probeer om die programmatuur op my moederbord se LAG geheue op te dateer maar dis nog steeds 'n *** ondervinding.

    Gelukkig het ek die Mybroadband tup op my selfoon om van my frustrasies ontslae te kan raak

  2. #287

    Default

    Quote Originally Posted by beesboertjie View Post
    Attachment 468191

    Dankie Dan C. Ek’t uiteindelik ‘n betroubare foto kon kry van jou mini-DSLAM. Volgens wat ek lees, is daar optiese vesel vanaf die sentrale tot by die grys kassie. En dan koper telefoondraad vanaf die kassie na jou huis toe.

    http://www.nag.co.za/2013/02/28/maxi...dsl-very-soon/

    Meester infscrtyrisk (info security risk management) sÍ: “Die DSLAM sal definitief nie in die grys kassie wees nie. DSLAMs lief verkoeling en skoon krag. Hulle is ook te duur om in so 'n kassie geplaas te word. Die DSLAMs is in die sentrale.”
    Ja Oom Bees, dit is moontlik dat ek verkeerd kon gewees het. Maar nie heeltemaal nie -- die rooi boks gee seker darem skoon krag. En miskien het hulle die grys boks so ontwerp dat verkoeling nie saak maak nie, soos 'n volksie kewer enjin. En dan laastens, die kriminele element -- miskien het pryse van DSLAMs so gedaal dat die risiko vandag aanvaarbaar is, bkylbaar ook die geval met die graffiti probleem.

  3. #288

  4. #289
    Super Grandmaster Dan C's Avatar
    Join Date
    Nov 2005
    Location
    Beacon Bay (EL)
    Posts
    12,259

    Default

    Ja nee so leer ons al. Wat bedoel my flashing groen lig op my modem ?
    I never apologise. Iím sorry, thatís just the way I am.

  5. #290

    Default

    Quote Originally Posted by Dan C View Post
    Wat bedoel my flashing groen lig op my modem ?
    Name:  groen-lig-laat-wiel.png
Views: 89
Size:  183.1 KB

  6. #291

    Default

    Al gehoor van 'n "POTS filter" ?

    Name:  adsl-pots-filter-pans.png
Views: 101
Size:  236.9 KB

  7. #292
    Super Grandmaster Dan C's Avatar
    Join Date
    Nov 2005
    Location
    Beacon Bay (EL)
    Posts
    12,259

    Default

    Quote Originally Posted by beesboertjie View Post
    Al gehoor van 'n "POTS filter" ?

    Name:  adsl-pots-filter-pans.png
Views: 101
Size:  236.9 KB
    Nee man, dis 'n slow cooker. VOX se ADSL is vinniger. Jy plug dit straight in.
    I never apologise. Iím sorry, thatís just the way I am.

  8. #293

    Default

    Quote Originally Posted by Dan C View Post
    Ja nee so leer ons al. Wat bedoel my flashing groen lig op my modem ?

  9. #294

    Default

    Quote Originally Posted by Dan C View Post
    Ja nee so leer ons al. Wat bedoel my flashing groen lig op my modem ?
    BZZZZZ jy is uit. Flashing is nie Afrikaans, die korrekte term is flikkerende

  10. #295

    Default

    Hier is 'n groen kalant what probeer om 'n aster te leer flikker:
    Attached Images  
    Last edited by infscrtyrisk; 08-10-2017 at 12:59 AM.

  11. #296
    Super Grandmaster YingYang's Avatar
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    12 Mile Post
    Posts
    14,414
    Blog Entries
    1

    Default

    10 megabis lyn:
    Name:  sab.PNG
Views: 71
Size:  13.2 KB
    Trade for the lowest fees in South Africa, register for an EasyEquities account today by clicking here now!

  12. #297

    Default

    Name:  Cloudflare-Johannesburg.jpg
Views: 46
Size:  21.4 KB

    Vanoggend vroeg kon ek nie deurkom na mybroadband toe nie. CloudFlare gooi vir my die foutboodskap hierbo uit. Okay … my ADSL vlieg eers deur CloudFlare se CDN (content delivery network) in Johannesburg, voor ek by mybroadband uitkom. Heel interessant.

    Hier’s een van CloudFlare se meer as 100 data sentrums dwarsoor die wÍreld.

    Name:  a-CloudFlare-data-center.jpg
Views: 44
Size:  88.4 KB

  13. #298

  14. #299

  15. #300

    Default

    'skuus, daaie een (vannie groen kalant what probeer om 'n aster te leer flikker) het nie gewerk nie -- hier is die oorspronklike beeldmaterial:

+ Reply to Thread
Page 20 of 21 FirstFirst ... 10161718192021 LastLast

Similar Threads

  1. Replies: 137
    Last Post: 02-08-2010, 02:05 PM
  2. Changing from a 384/3g Telkom adsl/isp to Telkom adsl & Mweb ISP
    By Lessir in forum ADSL and VDSL ISP Discussions
    Replies: 1
    Last Post: 21-06-2010, 02:29 PM
  3. Telkom Rant - Drop ADSL Speed/Move ADSL Line/Drop ADSL Cap
    By Nocturne in forum CPA, Telecoms Regulation and Consumerism
    Replies: 39
    Last Post: 01-06-2006, 11:04 AM
  4. Replies: 9
    Last Post: 22-10-2005, 11:40 AM
  5. Replies: 77
    Last Post: 24-05-2005, 06:38 AM

Bookmarks

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •