Een van twee dinge gebeur hier, of jy is sag en kan nie lag nie, of jy is van n ander guild en try kak maak. Ek sal gaan vir nommer twee hier, want ic is competition vir jou guild nou maak jy kak on the line to undermine n ander guild. Want jou guild is poef. So gee jou naam man up call die...
Sjoe, nou het ek darem al alles gehoor. Wie sal nou iets so lelik gese het vir n nuwe ou wat mens nie ken nie. Dis bitter maklik eintlik, as jy n guild join en jy raak hartseer as iemand vir jou iets se dan is daai guild nie vir jou nie. So leave en hou op moan en try kak maak omdat jy As...