DStv cuts affordable package with KykNET
Dit is vir my verstommend dat dat Multichoice hul net eenvoudig afvee aan diegene wat hul werklik onderhou. Engels het die ideale beskrywing van hierdie aksie, tw. Multichoice you are biting the hand that feeds you. Dit gaan dalk help om hierdie onwetlike...