DisJosephine

Hallo, my naam is Josephine en ek is 18 jaar oud. Ek kom oorspronklik van Swede af, maar toe ek ses was het ons Suid Afrika toe getrek. Vir ontpanning neem ek deel aan die Amerikaanse sport lacrosse en ek speel rugby. Verder is ek mal oor tee, koffie, kuns en slaap. Ek kan Afrikaans praat, maar ook Nederlands en Sweeds.

Lacrosse, rugby, tee, koffie, kuns en slaap.
Location
Johannesburg
Top
Sign up to the MyBroadband newsletter
X