You are so 100% correct, dan kom dreig hulle nogal om te sê hulle weet wie die maandelikse R200e gegee het.
Nou soek hulle R250 vir 6maande van elke begunstigde.......hulle wil lekker eet Kersfees & die begunstigdes moet verder krepeer van hongerte.
So hou hulle verjaarsdag partytjies i.p.v...