Sedert Desember verlede jaar, het my TELKOM lyne nog net op twee dae vir 'n paar ure gewerk! My besigheid gaan vou, want mense kry my nie in die hande nie! Selfoonontvangs is te swak by my! Ek kan nie fakse stuur nie!
Elke keer wanneer ek die lyne rapporteer, kry ek drie dae later 'n sms dat...