erm Spies ran the 100m faster than Habana before the Previous Wc, he is by no means slow, his father used to be the u/21 SA hurdle record holder and the talent runs in the family :)
Dagsê,
Ons is tans besig met 'n projek om Blackout rugby te vertaal na Afrikaans, om rede ons Rugby in ons eie taal baie geniet. Op die huidige oomblik is die projek so 30% klaar en ons verlang help sodat dit 'n klein bietjies vinniger gaan.
Indien U belangstel gaan a.s.b na...