No news in the English Media
PLAASAANVAL: Nóg 'n Suid-Afrikaanse boer aangeval en wreed gemartel op sy plaas hierdie week. Beesboer, Donovan Marx, van die Noordwes, se ore is Woensdagoggend afgesny tydens 'n plaasaanval. Hy is ook in die skouer geskiet en (met 'n skerp voorwerp) in die been gesteek.
En, vir die soveelste keer, sover ek kan vasstel, sien ek nie 'n enkele artikel op enige Engelse mediaplatform daaroor nie. Hierdie growwe dekkingsverskil tussen die Afrikaanse en Engelse media wanneer dit by plaasmoorde kom, is wat dit vir soveel politici en kommentators moontlik maak om weg te kom met hul walglike plaasmoorde-ontkenning.
Weet julle wat my bloed die meeste laat kook? Die geskiedenis en navorsing bewys dat as die slagoffer swart en die martelaars wit was, sou ons hierdie storie weke lank op elke voorblad en nuuskanaal sien. Debatte, paneelbesprekings, politieke partyverklarings - alles! Die president sou selfs uitkom en die aanval veroordeel.
Weereens weier ek om die verdraaide, psigopatiese standaard te aanvaar wat 'n boer wat se ore afgesny is afmaak as "net normale misdaad".
Google Translate to English
FARM ATTACK: Another South African farmer was attacked and brutally tortured on his farm this week. On Wednesday morning, Donovan Marx, a cattle farmer from the North West, had his ears cut off during a farm attack.
He was also shot in the shoulder and stabbed in the leg (with a sharp object).And, for the umpteenth time—as far as I can determine—I do not see a single article about this on any English-language media platform.
This stark disparity in coverage between the Afrikaans and English media regarding farm murders is precisely what allows so many politicians and commentators to get away with their repulsive denial of farm murders.
Do you know what makes my blood boil the most? History and research prove that if the victim had been Black and the perpetrators White, this story would have been on every front page and news channel for weeks. Debates, panel discussions, statements from political parties—everything!
The President himself would have come forward to condemn the attack.Once again, I refuse to accept the twisted, psychopathic standard that dismisses a farmer having his ears cut off as "just normal crime."
