Talentloos
Expert Member
ja presies die selfde plek waar jy jou ou goed gesit het. een ding wat ek vergeet om te noem het. omdat daai style klaar bestaan moet jy n ekstra stuk bysit sodat jou reel load ipv die general een. so sit net die volgende by,
.call_me_back_form_name {margin: 0px 0px 10px !important;}
.call_me_back_form_phone {margin: 0px 0px 10px !important;}
.call_me_back_form_name {margin: 0px 0px 10px !important;}
.call_me_back_form_phone {margin: 0px 0px 10px !important;}