kaspaas
Expert Member
Dag,
ek het onlangs 'n Nokia vinnig gesien met 'n Afrikaanse koppelvlak. Ongelukkig te vinnig om te sien watter model.
Watter fone is in Afrikaans beskikbaar?
Dankie