Wi-fi n00bs first impressions

@ Tera - good choice with WPA encryption as WEP is cracked very easily.

And it's lekker to sit op jou sofa met jou laptop sonder enige draderasies, ek se my broe! :D :D :D

Dis baie lekker oom Biblioteker, net jammer die laptop se battery hou nie so lank nie ;)

Ek sal vir die laptop eienaar more sê ek wil dit bietjie "tune" sodat ek more aand weer kan speel! :p
 
Dis baie lekker oom Biblioteker, net jammer die laptop se battery hou nie so lank nie ;)

Ek sal vir die laptop eienaar more sê ek wil dit bietjie "tune" sodat ek more aand weer kan speel! :p

Man, kry 'n moviese trekker battery, sal mos baie langer hou :p :D :D :D
 
Top
Sign up to the MyBroadband newsletter
X