G
Reaction score
1

Profile posts Latest activity Postings About

  • Hi Gert.M n.a.v. jou posting op die vrae-garing: hoe tevrede is jy met jou oogoperasie? Dit word deesdae so maklik gedoen en voor jy jou oë uitvee, is die operasie verby. Siende dat die mediese fonds nie meer betaal vir lasik operasies nie, is hierdie operasie wat jy gehad het, dalk 'n uitkomkans? Sal nogal graag by jou wil hoor hoe jou herstelproses is. Groete, shimmeringshadow
  • Loading…
  • Loading…
  • Loading…
Top