Ek het twee 8kw sunsynk invertors in parallel met 13 kw panele.wanneer bewolk will ek battery laai met 5.5 kw gen.alles week goed ,gen trek laod en laai battery as daar green son is nie,maar sodra my panele 800w begin laai trottel die invertor die generator en dan Gaan green krag meer na battery...