8kw sunsynk invertor

helmie

New Member
Joined
Dec 12, 2022
Messages
4
Reaction score
3
Ek het twee 8kw sunsynk invertors in parallel met 13 kw panele.wanneer bewolk will ek battery laai met 5.5 kw gen.alles week goed ,gen trek laod en laai battery as daar green son is nie,maar sodra my panele 800w begin laai trottel die invertor die generator en dan Gaan green krag meer na battery nie.gen trek Dan net die load.is dit dalk n setting.
 
Check your gen charge settings
 
Top
Sign up to the MyBroadband newsletter
X