Is daar enige iemand wat ook elke aand vanaf so om en by 22H00 probleme ondervind met DSTV Streaming. Die program wat jy besig is om te kyk gaan net dood en daar verskyn 'n grys skerm. Ek probeer weer ingaan maar niks. Plug die streamer box uit en los af vir so 'n minuut. Lock weer in, dit laai die "Live TV" kanale maar sodra jy OK op 'n spesifieke kanaal, is dit weer net die grys skerm en niks laai nie dan moet jy weer uitlock uit DSTV en weer probeer en weer geen sukses. Hoor graag van julle.