500 members? nee, meer!

mookboy

Member
Joined
Aug 11, 2003
Messages
10
Reaction score
0
Location
.
hi julle, ek wil net my sente bygooi. sorry maar ek praat makliker afrikaans as in engels ;)

en ek is al amper 2 maande hier op MyAdsl forum (het eers 'n maand later registreer om te post etc).

ek is hardhorend, nie dat dit saak maak nie, maar aangesien ek al lank in "pc world" is, ek was selfs sysop van die bbs's voor die internet hier verskyn het, het ek al die dinge deurgemaak, ek was al jare lank die 56k modem user wat amper nooit probleme gehad het nie, is selfs heavy addicted aan internet vir browsing, d/l's, chat (mostly on efnet), kry components of bespreek met kliente oor irc of emails (ek code apps vir hulle) etc. dus weet ek wat ek wil he van die internet af.

anyway wat ek wil se is dat ons (ek en partner) het adsl laat oopmaak in maart maand, omdat ons eers gedink het dit is goedkoper as om met 56k modems te gebruik gedurende werksure. ek het vriende oorsee wat al lank voor die tyd adsl gebruik het, so dis toe dat ons dink dit is cool om een hier te he. maar ongelukkig moet ons se dat ons lekker om die bos gelei is deur die adventensies van telkom wat claim dat adsl stabiel is etc. en die rest van adsl dinges, weet julle waaroor ons ontevrede is, dis nie dat ek daaroor wil praat nie, die ding wat my rerig moer in maak is dat ons maklik gecap is, (ek d/l soms baie), die 3gig cap is miskien nie groot pyn nie, maar die port dinges en international spoed (waar hulle gese het dat ons sal verlaag word na 56k as ons 3gig oorkry), 56k is miskien nie sleg nie maar die port dinges en international, dit is groot pyn in die gat. moet selfs vir ure sukkel voor ek op irc kon inkry om met ouens (en kliente) te chat, net om weer vir minutezzzzzzzzzzz afgesny te wees en van vooraf begin, kry selfs moerse groot lags, wat onaanvaarbaar is. selfs msn messenger
ook. so ek kan se dat ek totally afgesny is van die wereld af. dit net omdat ek 3gig caps oorskry het. (was selfs goed gecap laasmaand, sommer vroeg in augustus).

omdat ek duisende ouens ken oorsee wat adsl gebruik, kan ek se dat wat telkom hier aanbied is 'n groot grap. moenie dink dat daar duisende telkom adsl users is wat happy is daarmee nie, ons het 15 werkers hier wat dit wil geniet. dan nog ander families, vriende van ons wat nog steeds oorweeg om adsl by huise, kantore te laat insit. selfs die verlamde vriend van my, wat afhanklik is van internet, moet duisende rande spend om 56k modem te gebruik gedurende kantoorure. (doen meestal gaming online) hy is ook teleurgesteld oor wat hy van ons hoor oor adsl en dinges. so afgesien van MyAdsl members, ek kan se dat daar nog meer users is wat ontevrede is. ek kan ook byvoeg, dat daar ook honderde ontevrede users is wat nie kon kla of bang is om iets daaraan te doen.

o ja, ek moet ook vir paar keer klein gevoel het oor wat die oorsese pelle se van ons adsl, cap dinges, ports etc, dit terwyl hulle cheap cheap adsl kan gebruik, unlimited, so ek kan se dit is groot grap hier. telkom wat se dat hulle ons wil spaar van p2p's, illegal dinges is bull****. as hulle so iets wil beskerm, moet hulle net die cap ingestel het, nie die friggen speed verlaag, of sommer afsny nie!

enne moenie vergeet oor waar ons nie mag lelik praat of kritiseer telkom op die forum nie. dis 'n grap, ek is members op honderde forums, jis, weet hulle nie wat is 'n forum nie?

jammer, dat ek julle boring hier waaroor julle reeds weet. maar ek wou net uitlug, dis al :) so julle kan maar weet dat daar meer as 500 mense is wat unhappy is oor alles.

enne ek geniet elke dag om julle forum te lees, dit is amper soos die koerant lees, wat my laat vergeet van al die stres in kantore ens. hou so aan, julle doen puik, moenie dat ons afwyk van ons doel af nie. ons sal nog iets bereik as ons aanhou. so forward marsjeer! :)

anyway, geniet jul dag! en dankie vir jul tyd ;)
 
net iets om jul lagspiere los te kry vir die dag. ek is seker telkom het so die een by:

http://www.kissmyfloppy.com/pages/pictures.php?id=161

hehe ;)
 
great picture, the black wires criss crossing is where the capped users get passed over to the throttled bandwidth route.

by the way did you guys hear the workers at telkom has gone on a go slow strike. The joke is no one noticed the difference...haahaaa
 
se tog net vir my hoe ek in die broadband groep kan kom? almal is gatvol vir telkom maar wat is die ander opsie?
sentech hoe tech wat tech niemand weet watse tech?
gee raad asb!!!!
 
as ek na die datums kyk van die pos sou ek se niemand is meer in ****ak met
myadsl!
2003,2003, en die langste mail was ook in 2003(aug.)
moerse gaaaaaaaaap!
toe nou mense!!!! julle is nie ernstig nie
 
Baie welkom :)

Dis hoog tyd dat meer Afrikaans on hierdie forum gesien word!

/ek gee aan 'n bier.
 
Last edited:
hehe lekker, Harth jou blink engels/afrikaans flinkdink skyn deur :-)
 
mookboy, ek sien dat jy kla oor die cap maar ook oor die onstabiliteit. Dit wil net vir my bleik of jy die feit dat jy 'ge-throttle' word as jy jou cap bereik het met onstabiliteit verwar. My definisie van onstabiliteit is as jy annmekaar jou konneksie verloor en sukkel om te konnekteer.

Ek kan my nie regtig uitlaat oor die 'lag' nie, aangesien ek nie my tyd op IRC spandeer nie.
 
Posted 11-09-2003, 06:42 AM
I doubt mookboy will check over a year later if anyone replied to his post.. sis on you guys man :)
 
Last edited:
Afrikaners! Afrikaners oral! :D

Ek's oor my cap. En ek irc nogals af en toe. Vergeet maar van connect. Wat nog te sĂŞ van "lag".

Weer eens. NukeCap's the way to go, mense. ;)
 
Afrikaanses, Engelse, Chinese, Japanese maak nie saak nie, hier staan almal saam teen Telkom!

"Telkom, the one true weapon of mass distraction!!!"
 
Hier't die manne nog dik Afrikaans gesels op MyADSL, sommer die rooinekke ook :D

dDHRZ.png
 
Top
Sign up to the MyBroadband newsletter
X