Bleh

Status
Not open for further replies.

guest2013-1

guest
Joined
Aug 22, 2003
Messages
19,800
Reaction score
13
Ek dink van nou af tik ek net in afrikaans op die kletsbord. Eks moeg van al die {mod snip} wat dinge altyd verdraai en dan verstaan mense my verkeerd.

In elk geval. Lekker aand julle... ek gaan 'n {mod snip} en 'n *** gaan vang, dit behoort my lekker te ontspan want ek het 'n lekker {mod snip} dag agter die rug
 
Last edited by a moderator:
Good luck with that. I was going to correct the punctuation but refrained...
 
Dankie man, jy kan enige tyd my punksuasie korregeer. Ek is bietjie geroes in afrikaans tik so dit gaan maar so bietjie moeilik. Hulp sal waardeer word
 
hey we need to understand here lol some of us are english and can barely understand the taal :P

Dan is dit die perfekte oomblik om te oefen my vriend. As jy elke dag 'n bietjie afrikaans lees/skryf en gesels dan sal jou taalkundigheid sommer baie verbeter.

This is the perfect moment to start practising my friend. If you do a little afrikaans each day by writing/reading and speaking it, then your language skills will improve dramatically.

Ek dink :p

Net vir jou vertaal. Maar van nou af gaan ek net in Afrikaans terug gesels. Behoort bietjie die taal op die bord te sit en verkondig "Ons is afrikaans so jy kan maar ook afrikaans gesels". Veral vir diegene wat skaars engels kan tik maar wel 'n vraag het
 
As Afrikaanse mense kan Engels praat, moet Engelse mense ook Afrikaans probeer praat.

Kan jy glo DJ het darem probeer??? Skokkend !
 
Ja, ek was heel beindruk met sy probeerslag alhoewel hy die woord verkeerd gespel het het ek verstaan wat hy gesê het ;)
 
Ek dink van nou af tik ek net in afrikaans op die kletsbord. Eks moeg van al die engelse poepholle wat dinge altyd verdraai en dan verstaan mense my verkeerd.

In elk geval. Lekker aand julle... ek gaan 'n dratie kap en 'n *** gaan vang, dit behoort my lekker te ontspan want ek het 'n lekker tollie dag agter die rug

I think you'll find a number of Afrikaans forums on the internet if you look around.. . and it is probably full of other "Afrikaans poepholle" for you to hang out with!
 
Nee wat ek dink hierdie kletsbord het 'n bietjie afrikaans nodig. Sien, ek's soos 'n Jehova getuie, ek gaan waar hulle my nie wil hê nie :) En as ek vir van die ouens kan wys dat dit oraait is om jou vraag in afrikaans te tik en nie bang te wees vir allerhande dose wat vir jou gaan sê hoe dom jy is met jou tweede taal nie, al hoe lekkerder.
 
Yeah, but you are making the assumption that we are not still going to tell you how dumb you are even when you speak your first language! ;)
 
Ek dink van nou af tik ek net in afrikaans op die kletsbord. Eks moeg van al die engelse poepholle wat dinge altyd verdraai en dan verstaan mense my verkeerd.

In elk geval. Lekker aand julle... ek gaan 'n dratie kap en 'n *** gaan vang, dit behoort my lekker te ontspan want ek het 'n lekker tollie dag agter die rug

Wat 'n wonder! geen aanvalle nie. Ja, dis 'n baie goeie idee. Laat die rooinekke ook Afrikaans leer praat/skryf/lees. Ek sien die Afrikaanse garing het begin dooi.

Moet nie eers praat van verdraaide woorde en verkeers vertaan nie, los maar ook buite die ****eks verwysings en opmerkings net daar, dus hoe dit is met die andertaliges, 'n MyBB konspirasie (of is dit konstipasie) teen Afrikaans? :D

Enige geval dit is lekker om in Afrikaans te pos. Geniet dit verder.
 
I think you'll find a number of Afrikaans forums on the internet if you look around.. . and it is probably full of other "Afrikaans poepholle" for you to hang out with!

Its better to hang out with the real poepholle here on MyBB, makes for good laughs. There are no poepholle on the Afrikaans sites.
 
Status
Not open for further replies.
Top
Sign up to the MyBroadband newsletter
X