biometrics
Honorary Master
- Joined
- Aug 7, 2003
- Messages
- 71,856
- Reaction score
- 2,239
A Cape Town bound business express train derailed with a colleague of mine on board this morning!
Article is in Afrikaans, can't find an English version: http://www.ak48.co.za/?p=2125
Disclosure: I'm helping with setting up the AK48.co.za web site.
Article is in Afrikaans, can't find an English version: http://www.ak48.co.za/?p=2125
Dis Blou Maandag vir sommige Kapenaars! Passasiers op Metro Rail se eksklusiewe Business Express het vanoggend vroeg hulself koud geskrik toe hulle wa buite Bellville gedeeltelik ontspoor het. Ene Steven Schmutz wat op die Business Express was, vertel dat die betrokke stuk treinspoor nou “in sy glorie is.”
Hy vertel, “Die ongeluk het sowat 300 meter buite Bellville gebeur. Ons het gevoel hoe die trein erg ruk en toe verskriklik skud. Hierna het die trein tot stilstand gekom met sy voorste wiele van die treinspoor af. Ons moes toe uitklim. Dit was nogal ‘n storie, want die wa se deur is sowat ‘n meter en ‘n half bo die grond. Een dame was baie ontsteld en het erg gebewe.”
Kaartjies vir die Business Express kos duurder aangesien die diens veronderstel is om soveel beter te wees. Passasiers op die wa kry koffie en leesstof. Vanoggend se byna ontsporing het egter alles omge-ellie. Nie net is die passasiers nie verskoning aangebied nie, hulle moes ook maar self sien en kom klaar en voetslaan na die naaste ander trein.
Metro Rail was nie beskikbaar vir kommentaar nie.
Disclosure: I'm helping with setting up the AK48.co.za web site.