Die Chiefs het 'n blou baksteenmuur getref. Na daai vinnige 3 drieë kon 'n mens sien hulle fut is uit. Uitstekend BLOU BULLE!
Well done Bulls.
Cool speech by Mills at the end, with "baie dankie".
Ja shame, I almost felt sorry for the guy.
Arme Jaco, hyt dalk n nagmerrie gehad. . . Maklikste drie ooit, hy moes net vang en druk.
Would have been a better match had it been The Bulls vs The Sharks. *runs*
Almal het geweet die Bulle gaan wen... Dit was nooit eens kompitiesie nie...
Hoop nou net pienk das (aka Pieter de Villiers) maak die regte keuses...
Bulle is nou maar net die beste span in die wêreld.