South Africa’s biggest forum. Discuss, discover, and connect with thousands of members.
Does anyone have an idea where this series was filmed? The farm name/location?
grondtotmond.com
Hi HunterNW, baie,baie dankie/thanks so, so much. Presies wat ek gesoek het.![]()
Soutrib, gansdons en sterre-’n besoek in die Hantam. - Grond tot Mond
Brandkop se kerkbasaar, donsduvets en bergfietsresies lewer ’n vriendelike geselligheid in die Boesmanland. Ons besoek Elizna en Pieter Louw en leer meer van hul unieke benadering tot landbou-toerisme en gemeenskapontwikkeling.grondtotmond.com
Plesier. Moes net so bietjie rondsoek op google.Hi HunterNW, baie,baie dankie/thanks so, so much. Presies wat ek gesoek het.