Dis Vrydag ouens...

Ek ken 'n ou, ou liedjie
Van lewenswel en koffie,
Van lank-vergane skepe in, met koffie in die kelders.
Die woorde is vergete
En tog
Die deuntjie draal
Soos vaag-bekende koffie in 'n baie ou verhaal
Van swerwers sonder rigting
Van soekers wat nooit vind
En eindelik was almal maar, net lus vir baie lekker koffie.

Gesigte, drome, name
Is deur die wind verwaai
En waarheen daardie woorde is, sou net 'n expert kon raai
Swerwers sonder rigting
Soekers wat nooit vind
En eindelik was almal maar, net regtig lus vir lekker lekker koffie.
En eindelik was almal maar, net lus vir 'n lekker sterk koffie.
En eindelik was almal maar, net baie lus vir lekker vars gegronde koffie.

Net koffie drinkers en 'n bietjie wind
 
Dis naweek boys! Laat dit juig
Best group had the best parody band as well.
 
Last edited:
It's Sunday Funday kêrels. Just be responsible and down the last drink by 5pm, otherwise you enter the danger zone where anything can happen and you might be sorry on Monday morning.
 
Top
Sign up to the MyBroadband newsletter
X