Gatvol in Kaapstad

Solar

Well-Known Member
Joined
Sep 13, 2003
Messages
112
Reaction score
0
Location
South Africa.
Nee kyk.. nou is ek darem so gatvol vir die *** diens wat telkom ons hier in kaapstad gee. Nog nie EEN MAAND het verbygegaan, waarin hulle nie "probleme ervaar het" nie. As jy hulle bel, kry jy die recording van: "Our engineers are working on the problem". En as jy met 'n operator praat, dan word daar vir jou gesê dat hulle "GEEN IDEE" het wat fout is, of wanneer dit kan reg wees nie.

Wat IS dit met die mense? Ek het nog NOOIT sulke probleme met mweb gehad nie?

Het enige van julle 'n soortgelyke staaltjie hier in kaapstad beleef?
 
EN ek sien dat my local POP3 ook nie teen meer as 1k/s wil download nie. Wat gaan aan?
 
Top
Sign up to the MyBroadband newsletter
X