GOOI MIELIES RECRUITING!!

MorpheusZA

New Member
Joined
Sep 17, 2011
Messages
8
Reaction score
0
Location
Pretoria
Gooi Mielies is n Suid Afrikaanse LVL25 Alliance Guild opsoek na baie dedicated spelers vir World Of Warcraft. Ons wil ons raiding groep versterk en sodoende die beste spelers kry. Voor patch 4.3 wil ek my raiding groep so sterk as moontlik maak. Ons wil die SA NO.1 Raiding guild word!!! Ons raiding dae is Woensdae, Donderdae en Maandae vanaf 19:30-22:30.
Join vandag!! ****ak ons op die "Twilight's Hammer" server vir meer info. Of apply by http://gooi-mielies.wowstead.com/

Groete

Morph
 
Hehe, cool guild name :)

There is one SA guild on my server Hellscream-EU called "Met eish ja met eish".
 
Yup ek weet van hulle....Die dis n groep vriende wat in my guild was n lang tyd gelede, maar nie genoeg "skill" as dit kom by raiding nie. Hulle is meer social, kyk na die guild se lvl en progress dan sal jy verstaan. Dis maar al wat ek kan se oor hulle.... Ek soek spelers wat WoW baie goed kan speel, spelers wat hulle "characters/class" kan speel vir verder progress. Ons Recruit op die oomblik nog n goeie Disk/Shadow Priest, Rogue of Warlock.
 
Last edited:
Top
Sign up to the MyBroadband newsletter
X