wizdumb
Expert Member
so i just got an email (looks very old) and i believe this would fall under the URBAN LEGEND category...
but my question is, can you get hiv from eating a bit of someones infected blood
FW: WAARSKUWING TEEN EETPLEKKE!! !
Briewe deur Wimpy is by skole ontvang waarin hul waarsku dat in mens GEEN tamatiesous
of ander souse, wat nie in sakkies verseel is, by eetplekke moet gebruik nie. 'n
Eetplek, hul wil nie die naam bekend maak nie, het 'n man bet rap terwyl hy besig was
om bloed in hul tamatiesous te gooi. Daar word vermoed dat hy HIV positief is en op
hierdie manier ander mense wil besmet! Die mensdom is SIEK!!!!
Wees maar asseblief versigtig, die insident mag dalk net in een geval plaasgevind het,
maar in mens weet nooit. Liewer versigtig as jammer!
Stuur ASSEBLIEF DIE E-POS AAN VIR SOVEEL MENSE AS MOONTLIK.
but my question is, can you get hiv from eating a bit of someones infected blood