Inovative solar heater

And then I asked Google to translate it!

Those clever farmer who smoke pyp in wind and weather
Mar 27 2008 09:57:26:510PM - (SA) Mar 27 2008 09:57:26:510 PM - (SA)

Druk artikel Press Article
E-pos storie aan 'n vriend E-pos storie to a friend


Mnr. Samuel Fourie by die toestel wat water met die son se hitte verhit. Samuel Fourie device by which water with that necessarily son heat heats.

Dealesville. – ’n Boer van dié omgewing het ’n blink plan gemaak om water sonder enige elektrisiteit te verwarm. -- 'N Boer those omgewing' n blink plan gemaak water sonder only elektrisiteit to heating.

Mnr. Samuel Fourie (69) van die plaas Morgenzon in die Dealesville-omgewing se toestel kan 50 liter water met die son se hitte verhit. Samuel Fourie (69) of those plaas Morgenzon in that Dealesville-omgewing necessarily device for 50 litres of water with which necessarily son heat heats.

Volgens Fourie is al wat ’n mens nodig het ’n lang stuk swart plastiekpyp van sowat 25 mm dik wat in ’n vertikale stapel opgerol word sodat al die ringe van die pyp sonlig kry. According to Fourie is everything a man needed the 'n swart plastiekpyp long piece of sowat 25 mm thick which in a vertical stack opgerol word sodat ringe of all those who pyp sonlig kry. Dit word dan aan ’n kraan gekoppel en ná ruk kan mense warm water by die pypstapel se bopunt uittap. This word than to a crane gekoppel and after ruk can human warm water by which pypstapel necessarily bopunt uittap.

Deurskynende plastiek word oor die stapel getrek sodat die warm lug om die pypstapel nie ontsnap nie. Deurskynende plastic ear word that pile getrek sodat that warm lug that pypstapel nie escape nie.

Volgens Fourie lewer sy apparaat water wat soms warmer as dié van ’n geiser is. According to Fourie lewer sy device water sometimes warmer as that of a geyser.

Al die materiaal het hom net R500 gekos. All these materials the hom just R500 gekos.

Hy sê dit is ’n baie logiese konsep. Hy sê this is' n baie logiese konsep. Dit is al aan die Wetenskaplike en Nywerheidsnavorsingsraad (WNNR) voorgelê, maar nie gepatenteer nie. This is all that Wetenskaplike and Nywerheidsnavorsingsraad (WNNR) voorgelê but nie gepatenteer nie.

Gister het die toestel van 08:30 tot 14:00 buite in Fourie se tuin gestaan. Gister which the device from 08:30 to 14:00 buite in Fourie necessarily been garden. Hoewel dit gedeeltelik bewolk was, was die water se temperatuur teen 14:30 sowat 40?C. Although this gedeeltelik bewolk was that water temperature necessarily teen 14:30 sowat 40? C.

Fourie sê ’n mens kan selfs ’n kleiner weergawe bou. Fourie sê 'n man can selfs' n smaller weergawe bou.

“ ’n Normale bad vat ongeveer 17 liter water, dus kan ’n pyp wat slegs 25 liter vat, maklik ’n hele gesin laat bad. " 'N Normal bad barrel approximately 17 litres of water, so can a pyp what slegs 25 litre barrel, maklik a whole gesin leaves bad. En as ’n mens dit aan ’n geiser kan koppel met ’n wasmasjien- pompie, kan die geiser die water nog langer warm hou omdat dit geïsoleer is.” And as a man of this' n geyser can couple with a wasmasjien-pompie, can geyser that water any longer because it geïsoleer keep warm. "

Fourie meen sy toestel kan ’n huishouding baie aan elektrisiteit bespaar. Fourie unit can think sy 'n baie household elektrisiteit to save. Hy sê selfs as dit bewolk is, word die water maklik 25?C vergeleke met normale kraanwater se 17?C. Hy sê selfs as bewolk this is, word that water maklik 25? C vergeleke necessarily 17 with normal tap water? C.

Sy toestel het al water tot 65?C verhit. Sy device already water to 65? C heat. Hy glo egter die grootste probleem sal wees dat mense dit nie self wil maak nie. Hy glo egter biggest problem that sal out that human wants to make this nie self nie.

“Ons het só gemaklik in ons leefstyl geword.” "Our só the gemaklik in our leefstyl geword."

Fourie sê die werknemers op sy plaas gebruik al lank die toestel met groot welslae en daar is genoeg warm water sodat ’n hele gesin kan bad. Fourie sê sy plaas workers who use all lank that device with large welslae and there is enough hot water sodat a whole can gesin bad.

Dit is ook nie ’n groot toestel nie en kan maklik rondgedra word. This is nie 'n nie large device and can maklik rondgedra word.

:sick::D
 
So you build one of these with a more resilient cover. Mount it on a platform on your roof. Connect it to your water supply and to your geyser and you have a workable solution.
 
I think combined with your geyser this would work very nice. Because the temp of the water will be kept higher than it would be coming out of the pipe, the geyser has to work less keeping it hot. Doesn't help for winter though
 
Top
Sign up to the MyBroadband newsletter
X