South Africa’s biggest forum. Discuss, discover, and connect with thousands of members.
This has to be the funniest thread I have read all week! Priceless!![]()
Wat is Robbie Klay se nuutste treffer
"Ek is Klei in Jurie se hande"
Some Vrystaat boere tannies is not going to like him now!![]()
Graag wil ons namens al sy bewonderaars vir Jurie baie sterkte toewens vir die tydjie wat kom.Ons hoop van harte hy sal die vrymoedigheid openbaar om die waarheid en net die waarheid en niks anders as die waarheid te praat sou hy daarom gevra word.Ons kan nie wag om die volgende paar weke ‘n volledige ‘terugblik’ van sy lewe te kry…sommer daar van sy dae as jong onderwyser wat die seuns so mooi ‘touwys’ gemaak het nie. Onthou Jurie, ou bulperd, jy het hard ‘gewerk’ vir ‘dit’ wat na jou kant toe kom…jy verdien dit alles.
Vir die wat nie weet wie Jurie is nie (of dalkies vergeet het)
of dalk ‘n tydelike aanval van geheueverlies ervaar en vergeet het hoe *** hy rerig gesing het,gaan gerus na youtube
alternatiewelik gaan kyk bietjie na Die Son se webwerf
of musicians.co.za moet julle nie steur aan die gedeelte ‘Jurie Els is a brilliant singer who has stolen the hearts of many South African families. His shows are full of fun, and always involves the whole family. Well worth getting for any occasion. Jurie is known for his timeless hits like “Hoe se mens dankie” and “Honderd Bewonderd”….dit is sommer net ‘n bietjie ***praat om ‘n mens se aandag af te trek.Moenie daarvoor val nie.Dit is ‘n toets…staan sterk.