henniedebeer
Well-Known Member
Ek kyk sit soos gewoonlik Kanaal 146 in die oggende aan vir die musiek, en soos gewoonlik kom die Koowee programme op tussen 8 en 9. Moenie my oordeel omdat ek(27) dit kyk nie - na Desember mis ek die twee kleintjies. In elk geval...
Op die een program waar die wilde diere sing het die vlakvark getwerk! Dit was vir my baie snaaks en onverwags - ek kla nie, want hy het sy tong in sy bek gehou. Ek dink nie kinders sal sommer dit optel nie, maar dit was vir my skreeysnaaks.
Ongelukkig het ek nie 'n PVR nie, anders het ek dit opgeneem en op Youtube gesit! Go KykNET!! Dis die eerste keer dat julle iets nuut inbring op julle kanale sedert 1998.... herhaal nou die k*k uit dit ook, toe....