MielieSpoor
Expert Member
Die bekende sanger en liedjieskrywer Lucas Maree (58), is gisteraand laat oorlede.
Link
This is indeed sad! A big contributer to the local music industry!
Condilonces the his family and friends!
South Africa’s biggest forum. Discuss, discover, and connect with thousands of members.
Die bekende sanger en liedjieskrywer Lucas Maree (58), is gisteraand laat oorlede.
RIP. I love this guy's lyrics.
Ek kan doen met ‘n miljoen
Ek sou kon doen met ‘n miljoen
Ja, ek sou myself met net ses nulle kon versoen
Want daarmee was die wereld vir my oral immergroen
Ek sou kon doen met ‘n miljoen
Ek is moeg vir die gesukkel van my dag tot dag bestaan
die gewonder oor die geld as ons dalk iewers heen wil gaan
en die karre wat nie werk nie maak my werklik nou gedaan
en die deepfreeze het jou waarlik ook laasnag weer gaan staan
Ek werk my oor ‘n mik om net belasting te betaal
en nou is ek hoeka op ‘n splinternuwe skaal
Ja die wet van Transvaal die vreet my kapitaal op
en die rentekoerse hou my oor die algemeen maar kaal