Altimate maak hax, hys soos 14 en bly in SA, het n youtube chanel waar jy di hax kan download en waar hy jou leer om te hax.
Ek ken snoopy se broer, en hy het vir my gese hy hax.snoopy het di hax by di altimate gekry.
die altimate vra vir almal op sy friendlist of jy aimbot soek.Dis ook nog nie deur VAC opgetel ni.
spyker ek wil vanand of more aand clannie, het nuwe spelers wat ek wil toets.