DigitalSoldier
Honorary Master
http://www.rapport.co.za/Content/Su...7b/06-02-2010-11-17/Pretoria_is_weer_Pretoria
Sometimes its good to have under-qualified people in positions like this. IIRC this is the second time they tried to change the name without following the correct procedures.
Dít kan wees hoekom me. Lulu Xingwana, minister van kuns en kultuur, die verandering ’n week gelede in die Staatskoerant bekend gemaak het, maar nagelaat het om dit aan Pretorianers en die media te kommunikeer.
Die meeste van die inwoners van die stad, die administratiewe hoofstad van Suid-Afrika, het daarom nie geweet hulle was ’n volle sewe dae lank inwoners van ’n plek wat die minister as Tshwane, “?’n stad in Gauteng”, afgekondig het nie.
Pretoria het sy naam Vrydag teruggekry deur ’n amptelike kennisgewing in Staatskoerant no. 32916.
Dié kennisgewing het die naams*verandering teruggetrek wat die vorige Vrydag in Staats*koerant no. 32898 gepubliseer is.
Sometimes its good to have under-qualified people in positions like this. IIRC this is the second time they tried to change the name without following the correct procedures.