As enige iemand n lekker Afrikaans guild soek, <Legendary> op Shard Gelidra is n Suid Afrikaanse guild en baie hulpsaam en lekker om saam te speel, jy kan gerus die volgend mense op jou friends ad en vrae vir n invite
We have started up a SA RIFT guild on EU Blightweald called Vatikaki
Many of the players are ex WoW from PnV and Shard.
Come join us for some casual dungeons and raiding.