Daar het jy dit. Wat kan Telkom NOU sê?
Punt is, hulle was gulsig en het te veel gebruikers ingeneem, besigheids- asook private gebruikers, sonder om die bandwydte te vergroot.
Ons moet hulle bly druk, en wanneer hulle stories opdroog, sal hulle eenvoudig beter diens moet verskaf.