Skerminkel
Expert Member
http://www.dieburger.com/Wereld/Nuus/Quantas-vermaak-op-tabletrekenaars-20110915
For the illegal aliens: Tablets on Qantas planes.
Wel done Qantas!
Qantas vermaak op tabletrekenaars
Passasiers op Qantas-vlugte sal die eerste wees om 'n tabletrekenaar te gebruik.
Qantas sal aan die einde van Oktober die nuwe vermaakstelsel op die Boeiing 767-300 se plaaslike roetes toets.
Die lugredery het nog nie bevestig watter vervaardiger se tabletrekenaar hulle verkies nie.
Q-streaming sal ook later in die toetsperiode op passasiers se eie tabletrekenaars beskikbaar wees.
“Ons is trots om die eerste lugredery ter wêreld te wees om die breëband- stroomdiens te toets,” het Alison Webster, Qantas se kliëntebestuurder, gesê.
For the illegal aliens: Tablets on Qantas planes.
Wel done Qantas!