Telkom-uitbuiting

...dat pres. Thabo Mbeki 'n regterlike kommissie moet aanstel om dit te ondersoek en aanbevelings te doen om tariewe in pas te bring met internasionale norme.
Ja :rolleyes: Nou wens ons net dat pres. Thabo Mbeki ook die rapport lees... en dan ook rerig belangstel in die economiese groei van SA.
 
Last edited:
Ek stem saam en ek is seker SA is agter die idee. Nou is die vraag, sal Telkom dit toelaat (jip snaaks genoeg, lyk my nie dis pres thabo mbeki wat die regering beheer nie)
 
Our only hope is that there will be enough people crying foul, and that the pressure will be too great for the lazy govt to resist...

To paraphrase Locutus of Borg : "Resistance is Futile... Telkom will be Destroyed".

The problem will be if there are too many people in "the pay of Pompeii", ie if there's too many getting a fat cut of the Telkom profits, then they'll do what they can to stop their money-fountains from drying up. This must not happen, therefore we need a nationwide outcry. No good a select few and a newspaper or two trumpets it up, then it's ignored, hushed up, and then it's all but forgotten.

En as alles nie werk nie, en op die ou einde ons maar nog uitgebuit word, moet ons miskien oorweeg om 'n paar sappers na die Telkom Towers toe stuur om 'n "ripoff" van Rambo en Schwarzenegger se flieks te maak... :D

Ek sien al klaar die fliek-opskrifte - Telkom Towers Trouble, The Negotiator - He Negotiates the Hard Way, ens ens ens...

Ek is positief daar sal 'n oplossing aan gedink word om die situasie reg te stel - en ek sal positief bly tot die teendeel bewys is.

Nou ja - kom ons surf maar verder en kyk wat maak ou pres Robert "Bob" Mubage in sy piesangrebupliek (of moet dit twakrepubliek wees?). Vir die malletjies is daar natuurlik die mal webwerwe, en die wat dit soek, gaan hulle vleeskleurige prentjies opsoek... :p en die res surf maar na www.ubersoft.net toe en geniet dit. :D
 
Last edited:
Top
Sign up to the MyBroadband newsletter
X