WhatsApp message doing the rounds - can someone please confirm if it's true?
http://www.woes.co.za/bydrae/druk/gorrelstuk/waarskuwing-dit-gaan-landwyd-gebeur-asb-suid-afrika
WAARSKUWING, DIT GAAN LANDWYD GEBEUR ASB,
Ons het 2 plekke in Centurion waar hierdie modus operandi aan die orde van die dag is. Pick ‘n Pay Lifestile Centrum word daar ‘n gemiddeld van 10 to 15 vroue per week gearresteer. Hul het ‘n onafhanklike sekuriteits maatskappy. Hulle moet suksesse wys om die kontrak te behou. Daar is dan van die wagte wat “under cover” werk. Dis dan hulle wat produkte in jou handsak of onder die baby stoeltjies wat in die trollie gestoot word in gooi. Die wag by die deur word verwittig – en whalla – daar sit die arme onskuldige vrou. Vriende van ons is so daar betrap, en die vrou is ‘n prokureur – ma met 3 mnde oue babietjie. Die ander plek is hoeka Dischem Mall at Reds. Gereelde voorvalle ook daar. Polisieman se vrou nou so rukkie terug gearresteer vir iets wat onder ‘n tydskrif ingedruk was. iets wat hulle nooit koop of gebruik nie. meeste van hierdie voorvalle word deur die wagte gepleeg. Ek het ook gehoor dat van hulle vrouens wat klaar betaal het voorkeer net aan die anderkant van die kasregisters, en dan iets uithou wat kwansuis uit die trollie geval het. terwyl die vrou dan omdraai en redeneer dat dit nie hare is nie, plant ‘n ander wag iets in haar trollies.
CAPTAIN P J BOTHA
CLUSTER VISPOL - CO-ORDINATOR
SAPS MAHWELERENG
Julle dames en mans laat weet julle vrouens en meisies en kinders. Die nuutste craze wat die rondte doen is dat terwyl jy shop, gooi mense nou goed in jou oop handsak sonder dat jy daarvan bewus is. Sodra jy dan
uitloop skree die alarms en as jy dan ondersoek word, word die "gesteelde goedere" in jou besit gevind. Dit het 'n Vrydagmiddag met my vriendin in Dischem gebeur. Sy moes 2 dae in die tronk slaap omdat sy eers Maandag in
die hof kon verskyn. Sy het haar saak verloor en nou het sy 'n kriminele rekord en moet 16 uur gemeenskapsdiens doen in Soweto! No Jokes people, hou julle handsakke toe! Bc of Copy en Paste asb vir almal wat julle ken!!!"
STUUR ASB VIR AL JUL VRIENDE AAN.....GROOT-GROOT ASSEBLIEF!