nicroets
Senior Member
A number of Pretoria residents indicated that they are unhappy with their electricity accounts.
The obvious culprit is Eskom. Another is mismanagement on the part of the municipality (why are the street lights burning during the day ??) and both leads to higher prices. But I'm not going to dwell on that.
Another problem is that many electricity meters are behind palisade fencing, so the municipality do a lot of estimates which results in a lot of corrections ("regstellings"). One solution is to submit your own readings per email. I can post the instructions, if there is a need.
I checked my reading and crunched the numbers, but could not find anything wrong: "Op my staat word 'n skatting as 'n lig grys blokkie aangedui. Die volgende maand is daar dan 'n regstelling. Met 'n regstelling trek hulle die hele bedrag van die vorige maand af. Die verbruik in kWh word dan bereken deur die meterlesing van 2 maande gelede ("Vorige") van die "Huidige" lesing af te trek. Die lengte van die periode is dan langer bv. 58 dae en dit klop met die Lesingdatums (Huidige datum minus vorige datum).
Ek het ook die prys per kWh uitgewerk vir 'n aantal maande (bedrag voor BTW gedeeldeur verbruik). Voor Julie was dit 'n baie konstante R0.88/kWh. Na Julie was dit R1.07 of R1.06. Die Julie faktuur het 2 lyntjies (die eerste lyn werk uit op R0.88 en die tweede op R1.06). My verbruik is 'n redelike konstante 750 kWh/maand.
Die lengte van die periodes wissel baie: 36 dae, 20 dae, 17 dae (einde Junie), 18 dae (begin Julie) en nou 39 dae. So, alhoewel ons verbruik per dag baie konstant is, gaan die grafiek op en af."

Last edited: