vloeksteen on kyknet

upup

Executive Member
Joined
Jun 1, 2009
Messages
9,994
Reaction score
1,733
Location
currently offline
Hi all,
I follow that story. I need to set my recorder for this for tonight, but on the programs there is "getroud met rugby". I phoned a friend and he confirmed that vloeksteen did not stoped.
Is dstv giving us much more tonight.

ps. I cannot autotune and record, as I also record MC on mnet.
 
Lyk of hy klaar is. Dan het hy baie stomp geëindig. Het elke episode gekyk, maar was een van die swakker reekse.
 
Vloeksteen :D Ek like daai naam. Waaroor gaan dit?

'n Vloeksteen verwys na 'n smokkel diamant. Die storie speel af aan die Weskus waar hulle vir diamante duik, en die polisie verskeie smokkelaars probeer "bust".
Die storie was nie altyd so geloofwaardig nie. Bv, geheime agente wat nie van mekaar mag weet nie, en raak dan verlief op mekaar. (besluit maar self as jy dit kan kyk)
Hulle kon ook nie besluit of dit 'n vervolgverhaal of elke episode sy eie storie moet wees nie, toe maak hulle 'n mengsel. Dit het nie vir my gewerk nie.
 
Top
Sign up to the MyBroadband newsletter
X