Goeie more. Ek is n pas afgetrede Polisie offisier. Ek dink daaraan om n tydelike "work from home" tipe part time job te kry vir n paar uur per dag. Iets soos proef lees, foute regmaak etc. Enige iets in daardie rigting..Enige raad of voorstelle waar op die Internet ek so iets sal raakloop. Ek het n paar searches gedoen, maar ek sukkel met opvangs. Dit het my n half uur geneem om die Thread te skryf. So stadig is netwerk..Byvoorbaat dankie....