Lucky couple escapes from burning 525

Rouxenator

Dank meme lord
Joined
Oct 31, 2007
Messages
46,376
Reaction score
22,389
Location
Stellenbosch
brand1--297x250.jpg


Well I can honnestly say that is the first time I have heard of something like this happening to a 525.
Also one should look at the bright side (pun intended) that they did not get hurt and that the 525 did not break in two.

’n Getroude paartjie het Sondagoggend kort na middernag ternouernood aan die dood ontkom toe hulle net betyds uit hul brandende BMW 525 kon spring.


Volgens die vrou het die motor se enjin oorverhit en moes hulle noodgedwonge by die Lievland-afdraai net buite Stellenbosch stilhou. Ooggetuies wat eerste op die toneel was het gesien hoe die enjinkompartement aan die brand slaan, waarna die res van die motor in vlamme uitgebars het. Niemand is beseer nie.

Die brandweer was gou op die toneel en kon die brand blus voordat die brandstoftenk ontplof. Die paartjie was van ’n troue in die Paarl na hul huis in Somerset-Wes onderweg.


Die vrou het aan omstanders gesê sy ly erg aan skok, maar dat die motor net “van aardse waarde” is. Die polisie kon teen gistermiddag nog nie die name van die paartjie bevestig nie. ’n Houtkruis aan die oorkant van die pad het getoon dat nie almal wat al by dié afdraai in ’n ongeluk betrokke was, so gelukkig soos die twee was nie

http://www.dieburger.com/Stories/News/19.0.1441059951.aspx
 
Top
Sign up to the MyBroadband newsletter
X