Goeie dag
Hier is die RSG onderhoud vir almal wat Afrikaans verstaan. Natuurlik nie te maklik om oor Internet tegnologiee te praat in Afrikaans nie, maar ek het darem die woord ‘breeband’ onthou
http://home.telkomsa.net/rudolph/rsg1.wma
Baie dankie weereens aan Ajax vir die opname.
Beste wense
RPM