ja wel ek misquote hulle maar maak maar net seker dat ek nie oor die lyn gaan nie. iets in die lyn van wat Ook maak. Wag. Dalk nie naby so ver soos hy nie.
dit gebeur met almal. ek moet hulle op een of ander manier terug kry as hulle goed s'e oor my ouers (dis die lelikste manier om vir iemand seer te maak) of my fudgeboy noem