Piet Le Roux
Well-Known Member
Does anyone have experience with the Acer Liquid E2 Duo?
South Africa’s biggest forum. Discuss, discover, and connect with thousands of members.
Ja ek het hom opgegradeer toe ek hom die eerste keer aanskakel. Jy kan apps op die SD kaart installeer en heen en weer skuif in 4.2.2 se app settings.
Ek is nog nie een dag spyt oor die foon nie. Al die reviews kla oor hoe lelik die foon is maar ek kry net goeie kommentaar by almal wat hom sien. Enigste kopseer is die onbeskikbaarheid van bybehore vir hierdie model. Ek het 'n Swiss Mobile Gear sakkie by Vodacom gekoop wat goed werk, maar kon nog nie 'n screen protector in die hande kry nie.