Acer E2

Het hom nou al 'n week, geen klagtes, inteendeel net goeie kommentaar. By my is dual sim 'n vereiste aangesien MTN en Vodacom se ontvangs wissel afhangende van waar ek op die plaas is.
 
Uitstekend ! Het jy al opgegradeer na android 4.2.2? ek verneem dat met 4.21 kan jy nie jou programme op die SD kaart installeer(’n Android fout nie die foon sin) Myne behoort die einde van die maand hier te wees.
 
Ja ek het hom opgegradeer toe ek hom die eerste keer aanskakel. Jy kan apps op die SD kaart installeer en heen en weer skuif in 4.2.2 se app settings.

Ek is nog nie een dag spyt oor die foon nie. Al die reviews kla oor hoe lelik die foon is maar ek kry net goeie kommentaar by almal wat hom sien. Enigste kopseer is die onbeskikbaarheid van bybehore vir hierdie model. Ek het 'n Swiss Mobile Gear sakkie by Vodacom gekoop wat goed werk, maar kon nog nie 'n screen protector in die hande kry nie.
 
Probeer dalk Ebay vir screen protectors http://www.ebay.com/sch/Cell-Phones-Accessories-/15032/i.html?_from=R40&_nkw=acer+liquid+e2&_sop=15
 
This week my Acer Liquid E2 duo finally arrived. It Had Android 4.2.2 already installed so no OTA updates were necessary. I did a Google sync and everything installed ok. It seems very smooth and fast: gets +- 13900 on Antutu which is a bit faster than the Sony V that I unfortunately lost and had to replace. The V cost R4000 and this one R2600: I only got R1600 from my insurance because I did not specify it! There is one thing that bugs me thou : When I phone someone it vibrates in my ear when they answer and there's no way to turn this off. This should only happen then you holding the Phone in hand, to warn you that the other party has picked up, when its next to your face the proximity sensor should prevent this from happening. Does anyone else have this problem?
 
Last edited:
Top
Sign up to the MyBroadband newsletter
X