upup
Executive Member
Link asseblief. En dankie
link also, pls
South Africa’s biggest forum. Discuss, discover, and connect with thousands of members.
Link asseblief. En dankie
nêrens
Waar kan ek Binnelanders aflaai? Wil DSTV se gat skop maar vrou soek haar binnelanders jong!!!
Waar kan ek Binnelanders aflaai? Wil DSTV se gat skop maar vrou soek haar binnelanders jong!!!
Want mense "seed" nie as usual.Hoekom maak hulle dit slegs per uitnodiging in die eerste plek?
Ek het paar jaar terug DSTV gekanseleer (wel soortvan het nog die 30pm pakket). My vrou het nou begin om Binnelanders optevang met Showmax.
Maar is Binnelanders op Showmax nie so 2 jaar oud nie?
Nie as jy die internationale stream kan kry nieMaar is Binnelanders op Showmax nie so 2 jaar oud nie?
Ek soek afrikaanse eboeke vir my ouma.
Sy het my Kindle agtergekom
Kan iemand help?
Dankie
Nie as jy die internationale stream kan kry nie
http://www.channel24.co.za/TV/News/kyknet-goes-global-on-demand-on-showmax-20151210
Sulke informasie moet nie gedeel word nie. Ongelukkig kan mens sulke voorregte verloor indien die kragte wat is dit lees.Hoe kry mens die Showmax Internationale stream hier in SA?
Ek het nog nooit enige Afrikaanse musiek, boeke of flieks gesteel nie. Maar ek het vir min van wat ek het, gesien/hoor het betaal...Ek ding ons moet dalk eerder probeer om alles in ons vermoë te doen om die oorspronklike Afrikaanse skrywers te ondersteun en nie hulle boeke te steel nie.
as jy afrikaanse eboeke het om te deel, het ek dropbox om n paar te deel...![]()
Sulke informasie moet nie gedeel word nie. Ongelukkig kan mens sulke voorregte verloor indien die kragte wat is dit lees.
Pm my - ek het ook paar boeke wat ek sal dropbox vir jou![]()