Afrikaans Torrents

Anyone able to send me an invite? I'm looking for "'n Man soos my Pa."
 
Last edited:
Urgh. Ek soek net so paar Afrikaanse e-boeke vir die ou mense
 
I was a member. Inactivity got me booted. There are no afrikaans movies. Only books. And the content really sucked.

Dieselfde hier, die paar goed wat beskikbaar is is nie die moeite werd nie.

Hulle het in elk geval die Afrikaanse afdeling weggevat net voor ek geskop is.
 
Hoekom maak hulle dit slegs per uitnodiging in die eerste plek?
 
Waar kan ek Binnelanders aflaai? Wil DSTV se gat skop maar vrou soek haar binnelanders jong!!!
 
Top
Sign up to the MyBroadband newsletter
X