Voodoo
Senior Member
- Joined
- Apr 30, 2005
- Messages
- 841
- Reaction score
- 55
Luke7777 said:Ontspan, ons sal jou opbeur met 'n groepgryp(That's group hug, NOT gang.... )
LMAO.
Ja, mens kan sien julle ouens en meisies het al ADSL. Sit lekker heel dag op die internet. Ek wou nog help toe het Peapod al die ding gestuur.
O, Ek wil ook graag deel wees van die groepgryp. LOL
Cheerz
Dave