Vriende
Ek doen "Scrapbooking" en het om die rede sopas 'n nuwe Epson drukker gekoop. EPSON STYLUS RX 640. Ek het hom nog nie uitgepak nie, want ek bestudeer nog die handleiding.
Daar is iets wat ek nie verstaan nie en sal graag wil hoor of iemand my kan sê: Aangesien die drukker 'n UBS poort het, kan ek my foto's op 'n uitwendige hardeskyf sit en d.m.v. die USB poort na die drukker stuur om gedruk te word?
Hoor graag van julle
Gezina.